Kultuur

Redenaars | Kunswedstryde, Kore en Spreekkore | Boetjantjie | Revue en konserte

  • Beste Kultuurdogter 2013: Hubri van Deventer
  • Beste Kultuurseun 2013: Cameron de Bastos
  • Beste Redenaar 2013: Hubri van Deventer

Redenaars

Super 8

Tydens die 2013 Super 8 Redenaarsbyeenkoms wat deur Laerskool Dagbreek in Carletonville aangebied is, het leerlinge van ons skool, hulle goed van hulle taak gekwyt:

Gr 5-groep Gr 6-groep
1ste plek Jonette van Rooy 2de plek Hubri van deventer

ATKV

Ons leerlinge het ons skool se naam hoog gehou tydens die 2013 ATKV Redenaarsbyeenkomste:

ATKV Streeksuitdunne – Vaaldriehoek
Miné de Kock (Gr 1) Micaela de Jager (Gr 4) Zandri Botha (Gr 6)
Candice Düpper (Gr 3) Michaela Jeffrey (Gr 4) Iwey Kruger (Gr 6)
Heike Fourie (Gr 3) Charné Rossouw (Gr 4) Hubri van Deventer (Gr 6)
Katelynn Thuynsma (Gr 3) Marco Bothma (Gr 5) Cameron de Bastos (Gr 7)
ATKV Suid-Gauteng
Candice Düpper (Gr 3) Micaela de Jager (Gr 4) Michaela Jeffrey (Gr 4)
Charné Rossouw (Gr 4) Marco Bothma (Gr 5) Hubri van Deventer (Gr 6)
Cameron de Bastos (Gr 7)

ATKV SA-Kampioenskappe

Emfulenipark Hubri van Deventer
Hubri van Deventer (Gr 6) eindig algeheel 5de in haar ouderdomsgroep tydens die byeenkoms.

Kunswedstryde, Kore en Spreekkore

Kore

Spreekkore

  • Ons skryf altesaam 7 spreekkore in om aan die Kunstefees deel te neem. Ons is baie trots om die volgende uitslae deur te gee:
    Afrikaans:
    Gr RR & R – A++ Gr 1 – Gr 3 – A++ Gr 5 – Gr 5 – A++ Gr 6 – Gr 7 – A++
    Engels:
    Gr 1 – Gr 3 – A+ Gr 4 – Gr 5 – A+ Gr 6 – Gr 7 – A++  

    Ander

    • Ons Gr R leerlinge neem aan die Distrik Gr R “Celebration” deel en word aangewys as die algehele wenners. (Ongeveer 80 skole het deelgeneem).

    Boetjantjie

    • Die Boetjantjie is ons eie skoolkoerant wat aan die einde van elke maand verskyn. Dit is ‘n lekker lees en geniet koerantjie waar daar met ons leerlinge se prestasies en spogwerk gespog word. Die Boetjantjie-redaksie word opgemaak deur leerlinge van Gr 4 tot Gr 7. Die leerlinge is verantwoordelik vir die artikels en inhoud van die koerantjie.

    Revue en konserte

    • In 2012 bied ons skool die geslaagde en suksesvolle “Loose-Dit” revue aan. Al die leerlinge in ons skool het aan die revue deelgeneem.